Successfully reported

Verified Reviews

George

All reviews have been left by TravelGround customers staying in George

Rated 4.7 out of 5 based on 1706 reviews.

Campher's Drift, George

Lollypop Cottage

"Stil en tog baie sentraal vir George."

George

Ibis Place Guest House

"George is 'n goeie voorbeeld van hoe pragtig en skoon 'n stad in SA kan wees. Dit lyk na 'n lieflike stad om te bly."

Herold's Bay, George

Eddy Out

"As jy 'n baie rustige plekkie wil besoek is Heroldsbaai beslis die bestemming. Dit was glad nie besig nie, dit is seker heeltemal anders in Desember."

George

Boscia Farmstay - Original

"'n Fantastiese dorp, pragtig en skoon."

Heatherlands, George

57 on Plover

"Baie gesentreerd om by alles vinnig uit te kom."

Herold's Bay, George

Dut Hut

"Dit is vir my die mees idiliese plek in ons land."

George

Jamaed Court Self-Catering Apartments

"George het my asem weggeslaan, sal definitief weer besoek."

George

Boscia Farmstay - Original

"Clean, friendly city."

Victoria Bay, George

Victoria Heights B&B

"Het gaan swem by Victoriabaai, het dit werklik geniet. "

George

Heriot Manor Guesthouse

"Ons is mal oor George!"

Herold's Bay, George

Dragonfly Cottage

"Puik vakansiebestemming! Net wat jy nodig het!"

Victoria Bay, George

Victoria Heights B&B

"Ons het dit baie geniet."

George

Private Self-catering Apartment or Accomodation

"Pragtige plek met vriendelike mense."

Victoria Bay, George

Victoria Heights B&B

"Altyd baie aangenaam."

George

The Farmhouse

"Wonderlike plek, voel so na aan die natuur hier."

Herold's Bay, George

Kirjat House

"Rustigheid van self. "

Herold's Bay, George

Makarios on Sea

"Mal oor die verblyf, maar dit kort beter eetplekke."

George

Pine Lodge Resort

"Excellent."

George

Jamaed Court Self-Catering Apartments

"George is 'n lekker plek om vakansie te hou."

George

ArendsRus Country Resort

"Pragtige area en baie rustig."

Herold's Bay, George

Herolds Bay Heights

"Heroldsbaai is 'n sprokiesmooi dorpie met asemrowende mooi natuurskoon. "

Victoria Bay, George

Surfari Resort

"Pragtige, veilige strand. "

George

Jamaed Court Self-Catering Apartments

"Ons het dit baie geniet in George. Sal graag langer volgende keer wil bly om meer te sien."

George

Private Self-catering Apartment or Accomodation

"George is vir ons sentraal geleë, en bied baie genot met al die omliggende aktiwiteite."

George

Mountain View Lodge

"Dit is een van die pragtigste dorpe in S.A."

Page
Page 54 - Showing 1591 to 1620