Verified Reviews
Kaapsehoop
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kaapsehoop
Rated 4.7 out of 5 based on 347 reviews.
"Fantastiese dorpie as jy 'n stil naweek weg soek in die natuur, met mooi uitsigte. Baie veilig, en mense is almal vriendelik. Lekker naweek weg saam vriende tipe plek."
"'n Juweel! Ek kan nie wag om weer te gaan nie. 'n Paradys vir natuurliefhebbers en stappers. "
"Het al my verwagtinge oortref. Sal vir seker weer Kaapsehoop besoek. 'n Ongelooflike ervaring."
"Kaapsehoop is een van daardie edelgesteentes wat mens eintlik met niemand wil deel nie! Puik plekkie om te ontspan, met of sonder kinders."
"Min inligting oor dorp in die dorp self beskikbaar. Moes als uit inwoners uit trek! Doen self vooraf navorsing. Nie al die verblyf plekke adverteer nie."
"Dit was ons eerste besoek aan Kaapsehoop. Dit is 'n pragtige, rustige dorpie. Jy kan definitief heeltemal uitrus en daar is genoeg om vir 'n hele week vakansie te hou."
"Loved the people and surroundings. Was lovely to be able to walk around and everyone greets you. Loved the eclectic and old school atmosphere. So different from life in the city. My only complaint is that we could only spend 5 days there. Definitely will be longer next time."
"Magnificent mountain biking trails (as part of the Ashburton Kaapschehoop stage race). Quaint restaurants and coffee shops/tea gardens. Kaapschehoop is magical."
"Dink hierdie is een van die interessantste dorpies wat ek ooit besoek het. Die rotsformasies en perde is pragtig."
"Die natuurskoon, stilte en rustige pas maak dit 'n aantreklike wegbreekplekkie uit die besige Gauteng, bereikbaar binne enkele ure, ten spyte van padwerke. "
"Besoek dit. Dit is een van daai bestemmings en ervarings wat jy nie regtig in woorde kan beskryf nie. "
"A quiet and serene village for the traveller who is interested to get away from the hustle and bustle. A place to find yourself."
"Ons is mal oor Kaapsehoop! Die mense is vriendelik en laat 'n mens deel voel van die klein dorpie. Ons is daar weg met almal wat ons op ons name noem! Heerlik!"
"Dis 'n lieflike kunsdorp wat baie dinge het om te doen. Lieflike plekkies, heerlike kos. Moenie dit misloop nie!"
"Kaapsehoop is 'n lieflike dorpie en dit sou heerlik wees om vir 'n week of 2 daar oor te bly en die dorpie goed te deurtrap. Inligting i.v.m. akkommodasie in Kaapsehoop is baie swak op die internet en die enkele plekke wat by LekkeSlaap adverteer is relatief duur (R800 per persoon per nag). Art Botique was die enigste plek met 'n bekostigbare prys per nag wat ek kon besigtig op die internet. Die diens van beide LekkeSlaap en Art Botique was uitstekend en het die oornag 'n groot plesier gemaak. "