Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Kuyesa Maduze"Dit is 'n fantastiese plek omdat dit na aan die Kruger Park geleë is. 'n Mens kan daar baie wilde diere sien."
Marloth Park, Kruger National Park South
Beyond the Boma Boutique Guesthouse" Persoonlike veiligheid mag 'n problem wees."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"I have been visiting Marloth Park since 2009 and it is a place that you don't get enough of because of the nature."
Marloth Park, Kruger National Park South
Place of Happiness"Dis die tweede keer dat ons Marloth besoek en het die keer nie eers in die Wildtuin ingegaan nie. Baie diere in Marloth gesien sowel as van rivierwal af."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis"Ek dink Marloth Park is 'n veel beter opsie vir verblyf as binne in die Kruger self. "
Marloth Park, Kruger National Park South
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Stil en rustig en lekker om die diere so by jou te sien verbystap."
Marloth Park, Kruger National Park South
Nextdoor Kruger"Ons dink dis 'n belewenis om die diere so naby aan die huis te kon sien en dat ons ook 'n bydrae met voer kon maak en sien hoe die diere dit geniet. Dit was 'n heerlike warm naweek al was dit einde Junie. Dankie vir julle flink en vriendelike diens Lekkeslaap!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Koedoeslaagte"Bekostigbare oornagverblyf vir besoeke aan die Wildtuin."
Marloth Park, Kruger National Park South
Legacy (Seekoei 3295)"Die natuur praat vir homself! Geniet dit net!"
Marloth Park, Kruger National Park South
3875 Eagle"As 'n mens nie wildtuin toe wil ry nie is daar baie te sien langs die Olifantsrivier of net om deur die park te ry en die diere te besigtig."
Marloth Park, Kruger National Park South
Walking Tall Private Bush Retreat"Great plek. Kinders voel veilig. Op 'n stap- of fietstog kon jy leeus, olifante, seekoeie en baie ander goed sien. Tuis het die sebras en koedoes en vlakvarke ons vermaak. Ongelukkig was die giraffes by 'n ander partytjie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation"Hou baie van Marloth Park, daar is reeds honderde toeriste wat die plek ken en gebruik. Dit is veral 'n goeie vertrekpunt na die Krugerwildtuin toe. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Ek stel voor om miskien by die ingang na Marloth Park 'n tipe inligtingsbord op te sit, na wat daar is en al die omliggende besienswaardighede."
Marloth Park, Kruger National Park South
Rustevre"Marloth Park is baie rustig en veilig. Die diere in die park is mak en eet uit mens se hand, dis aangename mense en die sekuriteit by die ingang is baie behulpsaam en vriendelik. Die restaurant het ook baie ekker etes."
Marloth Park, Kruger National Park South
3875 Eagle"Marloth Park is goed geleë as verblyfopsie vir die Wildtuin. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Crocodiles Walk"Baie droog daar maar het dit nogtans geniet. Sal enige tyd weer daar gaan uitspan."
Marloth Park, Kruger National Park South
McGregor Blue"Despite the ever increasing amount of people around, it is a lovely, peaceful bushveld experience without travelling too far. "
Hectorspruit, Kruger National Park South
Buffalo Hotel"Die ligging is goed om ander besienswaardighede te sien, maar dit bied nie self baie vir die toeris nie. Moet ry na die omliggende dorpe. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Cottage"Pragtige park met als wat jy nodig mag hê."
Marloth Park, Kruger National Park South
Pumba Bush House"Baie nice plek.sal graag weer gaan, gaan net eers wag vir die reën seisoen. Dit is baie droog."
Marloth Park, Kruger National Park South
Galago Bush House"Marloth Park is 'n fantastiese vakansiebestemming. Die ongerepte natuurskoon was asemrowend. Kan dit enige tyd aanbeveel vir enige iemand."
Marloth Park, Kruger National Park South
N"Shaw"Baie droog nou hoop julle kry gou goeie reën. Julle het 'n wonderlike konsep aan die gang daar."