Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Cottage"Dit is n spesiale plek en besonders. Selfs om nagapies so van naby te aanskou was wonderlik. Ons het selfs ’n bosbokfamilie met ’n baba gehad wat ons tuin besoek het."
Marloth Park, Kruger National Park South
1078 Wildgoose Road"Hulle sal iets moet doen om die klein misdade te stop."
Marloth Park, Kruger National Park South
Marloth Wild Fig"Ons geniet die vrylike beweeg van diere regoor die park."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Die paaie is in baie goeie kondisie, ons kon daar ry met ons kar. Baie dankie dat hulle die paaie reg gemaak het."
Marloth Park, Kruger National Park South
Mopani Villa"Was surprised to see how much rubble was in the streets."
Marloth Park, Kruger National Park South
Martys Place"A great family experience with no hidden nonsense. We got what we were promised, all good."
Marloth Park, Kruger National Park South
Klein Paradys"So lekker gekuier, diere wat so mak is het dit 'n wonderlike ervaring gemaak met klein kinders."
Marloth Park, Kruger National Park South
Simcha Lodge"Ons is mal oor Marlothpark en sal beslis weer gaan!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Delagoadoring"Tans is Marlothpark se grondpaaie bietjie in 'n slegte toestand vir 'n gewone voertuig, rybaar maar teen slakkepas."
Marloth Park, Kruger National Park South
Magani Ridge"Behalwe vir die trokke wat in die aande daardeur jaag en die vreeslike baie loadshedding was alles lekker gewees."
Marloth Park, Kruger National Park South
1815 Seekoei"The rangers are amazing and do so such not for just the animals, but for us humans too."
Marloth Park, Kruger National Park South
Lion's Lair"Baie om te doen en die waterpark is 'n welkomende ekstra vir die kindertjies."
Marloth Park, Kruger National Park South
Into Africa Cottage"Alles wat mens nodig het, is beskikbaar met vele diere om te sien."
Marloth Park, Kruger National Park South
Siyaya"Dit is 'n heerlike oord met baie wild wat vry rondloop. Naby aan Krugerwildtuin vir 'n dagbesoek. Ook naby genoeg aan Komatie Poort indien jy 'n draai in die dorp wil maak."
Marloth Park, Kruger National Park South
Evert-Rust"Love the place and the pleasure of seeing roaming animals."
Marloth Park, Kruger National Park South
Absolute Safari Guest Lodge"Sal Marlothpark aanbeveel vir enige persoon wat uit die stad wil kom."
Marloth Park, Kruger National Park South
Eden @ Marloth"Dit is skoon, hulle moet so bietjie werk aan die grondpad maar verder is dit 'n baie lekker plek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Aloe's Rest Camp"Ons het Marlothpark positief ervaar en sal graag weer besoek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Lion Tree Bush Lodge"'n Plek wat sy stempel op jou laat en dit moeilik maak om weg te gaan."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Delagoadoring"Fantastiese atmosfeer en heerlik gekuier. Die bos en alles in Marlothpark het sommer onder mens se vel ingekruip. Kan nie wag vir die volgende besoek nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Eden @ Marloth"Baie positiewe ervaring vir mense wat van die natuur hou. Sal nie weer in die Kruger gaan bly nie. Ons het selfs vanaf two trees uitkyk 'n "lion killl" gesien. Wat 'n ervaring. In die Wildtuin sou ek reeds by die kamp moes wees. Hier net oor die rivier gekyk."