Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Galago's Nest Bush Chalets"Asemrowend mooi en lekker. Sal vir seker mense aanbeveel om daar te gaan ontspan."
Marloth Park, Kruger National Park South
Place of Happiness"Marloth is tops ─ sal enige tyd weer besoek. Love dit. Rustigheid, bos en diere."
Marloth Park, Kruger National Park South
Lidvubu Lodge"In Marlothpark is ligging van verblyf baie belangrik. Marlothpark is 'n goeie bestemming as verblyf om die Krugerwildtuin te besoek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Place of Happiness"Marlothpark is 'n lieflike plek om te gaan asemskep en lekker te ontspan en familietyd te geniet. Sal altyd teruggaan soentoe!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Maphupho Yemali"Perfekte Bosveld-wegbreekbestemming. Alles wat jy nodig het is beskikbaar."
Marloth Park, Kruger National Park South
Huis Maroela"Park was in 'n goeie kondisie na die reën wat geval het die jaar. Wild was volop en lekker om na te kyk! Die slangebewusmaking-uitstalling by winkel was interessant vir die kinders."
Marloth Park, Kruger National Park South
Korhaan Self-Catering Cottage"Die Park is regtig 'n wonderlike plek om die diere van naby te sien en is' n spesiale ondervinding. Oor die Paasnaweek was dit net baie vol, besig en redelike raserig met baie verkeer. Ons kon ook nie by die Kruger Wildtuin inkom nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Sarara"Mal oor Marlothpark. Dit is lekker om tussen die wild en bos te kan bly."
Marloth Park, Kruger National Park South
Vuurvliegie en Sonbesie"Shame, the bad rains have badly affected the roads, and it was very bad to drive on the small roads."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kudus Crest Bush Retreat"Marlothpark is 'n baie lekker plek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Giraffes Bush Villa"Skraap die grondpaaie veral die wat uitdraai na die huise aan wildtuin se kant, dit is regtig baie erg."
Marloth Park, Kruger National Park South
Lujos Sekekama"Some of the roads need attention, obviously damage by the heavy rains."
Marloth Park, Kruger National Park South
Nyati Safari Bush Camp"Fantastiese plek as jy diere wil besigtig. Daar is ook baie akkommodasie beskikbaar. Kyk net mooi waarvoor jy betaal."
Marloth Park, Kruger National Park South
3875 Eagle"Great area, friendly people and excellent service."
Marloth Park, Kruger National Park South
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Definitely a place to retire."
Marloth Park, Kruger National Park South
Jackals Dream"Net dat dit altyd lekker is in Marloth. Rustig."
Marloth Park, Kruger National Park South
Seekoei 3330"Paaie nie altyd so begaanbaar met sedan-motors nie, veral na reën."
Marloth Park, Kruger National Park South
Eden @ Marloth"Nog die beste plek om vakansie te hou, ek en my vrou is mal daaroor om hier te kon vakansie hou. Dit is mooi die beste pryse vir ’n lekker wegkomkans."
Marloth Park, Kruger National Park South
South Post at Kruger"Marlothpark sal ons definitief weer sien!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Bushwise Safari Lodge Kruger Park"Die grondpaaie is in 'n baie slegte toestand. Miskien kan al die eienaars koppe bymekaar sit en ietsie daaraan probeer doen."
Marloth Park, Kruger National Park South
Weltevrede Lodge"Great like the animals walking freely, will definitely go again."
Hazyview-Vakansiedorp, Kruger National Park South
Hazyhaven Guest House"Naby lieflike besienswaardighede en veral Kruger Wildtuin."