Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Shades of Nature"Jy is in die natuur, maar met die gerief van alles wat nodig is. Die diere is spekvet en gesond en die feit dat hulle so naby kom om te vreet, is wat Marlothpark so gewild maak. Daar is puik restaurante, heerlike roomys en 'n tuisnywerheid met vars uit die oond gebak."
Marloth Park, Kruger National Park South
The Hedge @ Marloth Park House"Ons huis weg van die huis. Beslis ons voorkeurbestemming."
Marloth Park, Kruger National Park South
Fish Eagles Cry"Roads were remarkably good for all the rain they have had."
Marloth Park, Kruger National Park South
a Zaganaga Kruger Lodge"For people loving the outdoors. This is the place."
Marloth Park, Kruger National Park South
896 Hedgehog"Great security. Supermarket, butchery, restaurants within park."
Marloth Park, Kruger National Park South
Buffalo Chalets Marloth Park"Altyd 'n wenner in vergelyking met Krugerwildtuin se pryse. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Buffalo Chalets Marloth Park"Geniet die rustigheid, diere en lekker restaurante met billikke pryse."
Marloth Park, Kruger National Park South
Villa Maroela"Marlothpark is 'n wonderlike plek om by te gaan ontspan. Al nadeel van Marlothpark is dat die grondpaaie nogals in n selgte toestand was. Ons was met 'n kar daar, en ons kon nie op al die paaie ry nie, as gevolg daarvan."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bos-Geluk Huis"Ons het die diere wat rondloop baie geniet - dit skep ’n natuurlike rustigheid. Hou dit asseblief so!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Impala Cottage"Die winkels in Marloth Park se besigheidsure kan langer wees."
Marloth Park, Kruger National Park South
The Bush Luxury Self-Catering Lodge"Beautiful area, love it, but bring your supplies from home, the grocery stores are uber expensive!"
Marloth Park, Kruger National Park South
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Baie lekker en rustige wegbreekplekkie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Huis Maroela"As jy 'n liefde vir die natuur het is dit die plek vir jou."
Marloth Park, Kruger National Park South
515 on Warthog by the River"Het mooi reën gekry so ek is baie bly."
Marloth Park, Kruger National Park South
515 on Warthog by the River"Fantastiese plek om te gaan rus."
Marloth Park, Kruger National Park South
Lion Tree Bush Lodge"Dit het my opgeval dat daar redelik baie rondlopers is na ure. Nie seker of dit werkers was of net rondlopers is nie. Die hek naby die rivier met sekuriteit op 'n aangrensende plaas het net oopgestaan met baie mense daar in en uit in die laatmiddae."
Marloth Park, Kruger National Park South
Klein Huisie"Die paaie is ’n uitdaging na die reën, maar ons het heerlik gekuier en die mense was, soos gewoonlik, baie vriendelik."
Marloth Park, Kruger National Park South
Marloth Park Hippo House"Marlothpark exceeded our expectations and we will definitely go back. For people who love a bush experience it is highly recommended."
Marloth Park, Kruger National Park South
Getaway Bush"Ek verkies Marlothpark bo die Krugerwildtuin. Ons sien altyd meer diere langs die rivier as wat ons in die wildtuin sien. Die wild in Marloth is ook baie nice. Koedoes en sebras kom tot in jou erf en met die kinders is dit baie lekker."
Marloth Park, Kruger National Park South
Villa Maroela"Marloth Park is always a good destination. It is close to KNP if you wans to do a self-drive safari or you can just stay in Marloth Park, relax and the wildlife comes to you."
Marloth Park, Kruger National Park South
3714 @ Ribbok"Baie wildspesies gesien! Baie groen na al die reën. Fantastiese wegbreekplek, asook vir besigheid om die stilte en rustigheid te beleef!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Spoorsnyertjie"Marlothpark is 'n baie lekker plek om vir 'n naweek of langer te ontspan. Daar is baie bekostigbare plekke om te huur en dit is by die Krugerwildtuin as jy soontoe wil gaan as 'n dagbesoeker. As jy nie lus het om wildtuin toe te ry nie, kan jy net by die huis ontspan en nogsteeds baie wild tussen die huise sien."
Marloth Park, Kruger National Park South
Lions Roar"99% van die besoekers is vriendelik. Die personeel in die besighede, neem die toeristebedryf baie ernstig op en laat elkeen wat ’n winkel en restaurant besoek, sommer tuis voel. 100% aan Irving Knight Safaris, wat ons op ’n onvergeetlike deur die wildtuin gevat het. Ons beveel hom aan vir enige besoekers."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bushbaby Lodge"The roads have taken a terrible pounding from the rains recently and need to be upgraded ASAP."
Marloth Park, Kruger National Park South
Oppidraai"Plek om te wees as jy 'n liefde het vir die natuur en diere."