Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Luislang Leisure"Ons het baie diere gesien. Die kinders het ook die nuwe waterpark baie geniet."
Marloth Park, Kruger National Park South
1815 Seekoei"Baie rustige atmosfeer en geniet elke oomblik daar."
Marloth Park, Kruger National Park South
Tora Rona"Awesome, pragtige natuurskoon in die bosveld. Netjiese geriewe, restaurant, water park. Baie diere!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Henne's Rest"Awesome destination. Were privileged to see many animals. Excellent service by the security company! Even assisted when one of our team got lost to bring them to our home. Only found the people (not visitors), very grumpy and unfriendly!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Serenity Bush Ballads"Marlothpark is verrassend. Die opset van die park is, jy bly in n bosserige omgewing. Winkels en vulstasie is daar. Ons het baie verskillende diere gesien. Soms hoor jy die gebrul van 'n leeu."
Marloth Park, Kruger National Park South
4230 Impala"Amazing River view restaurant is 'n groot moet op almal se lys wanneer Marloth Park besoek word."
Marloth Park, Kruger National Park South
Tora Rona"Dis mooi skoon en al die diere binne in die park is amazing."
Marloth Park, Kruger National Park South
Magani Ridge"Fantastic getaway, I might even invest there."
Marloth Park, Kruger National Park South
Imvubu House"Van die paaie kan meer gereeld instandgehou word veral na die reën."
Marloth Park, Kruger National Park South
Die Hartbeeshuisie"Baie mooi en rustig en die perfekte plek om te ontspan."
Mjejane Game Reserve, Kruger National Park South
Tamboti River Lodge"The reserve certainly offers the opportunity for the Big 5 to be viewed as the animals move from the Kruger into Mjejane reserve. We were lucky to see other animals as mentioned. Our lodge porch offered early morning and late afternoon sight seeing off the charts. We will certainly return to Mjejane and Tamboti River Lodge."
Marloth Park, Kruger National Park South
Buffalo Chalets Marloth Park"Jammer dat die aantal huise wat gebou mag word nie beperk is nie, mag dalk later die diere in die omgewing negatief beïnvloed."
Marloth Park, Kruger National Park South
Big Tuskers Bush Camp"Moet 'n fooi by die hek vra om in te gaan dan sal daar minder misdaad wees. "
Marloth Park, Kruger National Park South
McGregor Blue"Houses a good variety and quantity of animals. Could do with more variety of places to eat or drink. We liked it and will come back again."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Baie mooi! Jy kan regtig vir 'n "African Safari outing" daar gaan bly. Diere is baie mak. Bosbokkies en koedoes eet uit jou hand. Grens aan die Krugerwildtuin. So jy kan van die diere ook sien wat in die Wildtuin rondloop. Dit was een van ons beste vakansie! "
Marloth Park, Kruger National Park South
Wildgoose Self-catering Lodge"Die diens by van die eetplekke in Marloth is maar redelik swak. Die Watergat is lekker sentraal geleë en het 'n swembad vir mense om te gebruik teen 'n fooi, maar die diens van die kelners kan verbeter. Daar is wel nou 'n waterpark met glybane wat die kinders veral geniet. Mens kan daar braai en kuier vir die dag. Daar is ook ander eetplekke wat ek eerder sal aan beveel. By Aamazing River View is die diens bietjie beter, maar mens kry darem ekstra voordeel met 'n 'view' oor die rivier - die plek is by Henk van Rooyen karavaan park in Marloth. Nog 'n eetplek is Phumula Kruger Lodge wat 'n lekker restaurant bied met goeie kos. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Sprokie vir 'n Stadskind"Die pad om langs draad te ry is nie geskik vir kleiner voertuie nie. Die krag bly 'n groot probleem oor Desember. Vat jou eie ysmasjien aangesien dit 'n groot probleem is."
Marloth Park, Kruger National Park South
1815 Seekoei"Love the park. Just getting a little bit to commercialised. And losing a bit of the bush experience because the houses are being built to close together. And I will definitely not recommend the waterpark. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Mopani Manor"Ek kan Marloth Park aanbeveel vir enige iemand wat net na rustigheid soek en dis naby aan Komatipoort. As jy iets nodig het wat nie daar beskikbaar is nie. Nog 'n pluspunt is die Krokodilbrug. Al wat ek opgeval het, dit was ook maar die tyd wat ons daar was, was die “waste containers" in hoofpad was bietjie van 'n oogseer, en van die diere het daar gaan rondkrap. Glo nie daar was dienste beskikbaar van voor Kersfees, wat opruiming gedoen het nie. Maar andersins was ons verblyf baie aangenaam."
Marloth Park, Kruger National Park South
4230 Impala"Friendly people, clean & my ideal place to relax. Animals coming to visit always a highlight. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Die Bok"Marloth Park is baie skoon en netjies. Die huise is ook baie mooi. Die mense is vriendelik en hulpvaardig. Ek sal definitief weer 'n vakansie daar hou."
Marloth Park, Kruger National Park South
Vuurvliegie en Sonbesie"Was my eerste besoek aan die park en sal beslis weer gaan."
Marloth Park, Kruger National Park South
Tora Rona"Mal oor Marloth. Was ons eerste keer by dié wildtuin en het dit geniet. "