Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Wat die weer ookal, daar is genoeg dinge om te doen om die hele gesin besig te hou!"
"Dis 'n goeie vakansiebestemming en naby geleë aan groot winkelsentrums, verskeie strande en lekker eetplekkies."
"Margate is quiet and pleasant place to be with family. All amenities are within easy reach."
"Besige strand, warm water. Wonderlik vir warm weer, nie veel om te doen met n gesin wanneer weer nie fantasties is nie."
"Botha's Hill is 'n goeie area waar alles naby geleë is. Goeie restaurante en jy het nie nodig om ver te ry om noodsaaklikhede te bekom nie."
"My eerste keer hier en ek het dit geniet. Ramsgate-strand was perfek met Waffle house en restaurant binne loopafstand. Ramsgate is lekker sentraal en naby genoeg aan winkels ens. Sal weer besoek."
"Baie lekker plek om te besoek, heelwat om te doen as die weer nie saamspeel om op die strand tyd te spandeer nie."
"Baie sentraal en steeds uit die besige stad. Glenwood het ongelooflike restaurante binne 5 tot 10min te ry van hier af."
"Uvongo is klein genoeg en groot genoeg. Dis 'n dorp vir oud en jonk om te geniet. Inwoners was oor die algemeen vriendelik en verwelkom toeriste met ope harte. Daar is heelwat om te doen vir diegene wat nie net op die strand wil wees nie, self tydens reënerige dae. "