Verified Reviews
Loxton
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Loxton
Rated 4.3 out of 5 based on 210 reviews.
"Beautiful little town that has has more to offer than meets the eye."
"Small town with 83 people living in town and over 2000 in the village nearby."
"If you want to get away from it all, Loxton is a good destination. The local people (all 1300 or so of them) were very helpful and friendly."
"Loxton is vreeslike klein plekkie, maar hulle maak seker jy weet van al die interessante dinge wat al daar plaasgevind het soos bv. die skiet van Jakhalsdans."
"Loxton is 'n tipiese plattelandse, piepklein dorpie in die Groot-Karoo! Die aanbied van 'n parkrun (5 km) op Saterdagoggende is 'n aanwins vir Loxton."
"Stofstreep deur die Karoo a.g.v omgedolwe paaie en baie verwaarloos voorgekom as gevolg daarvan. Ons was teleurgesteld na almal se romantisering van dié dorpie. Moenie as toeris op 'n Sondag daar aankom en enige lewe vind nie. Kon nie eens iewers 'n openbare toilet vind nie. Omgewing was vreeslik droog, maar dis winter en verstaanbaar onder die omstandighede."
"Ek persoonlik is baie lief vir Loxton, veral die stilte en rustigheid, maar die res van die familie mis besighede en besienswaardighede."
"Definitief een van ons gunstelingplekkies op ons roadtrip! Skoon dorpie wat goed onderhou word. Pragtige ou kerk en ander geboue."
"Loxton appears to be a pretty town. There were quite a few accommodations offered."
"Iets anders, maar na 6 is alles toe en amper geen eetplekke beskikbaar nie."