Verified Reviews
Manaba Beach
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Manaba Beach
Rated 4.5 out of 5 based on 210 reviews.
"Dis 'n baie stil plekkie, om net te gaan rus is dit 'n baie goeie opsie."
"Manaba has an upmarket holiday resort feel to it. It's a nice, quiet suburb with beautiful beaches and is in close proximity (walking distance) to Uvongo and also Margate. "
"Nie so besig soos Margate hoofstrand nie, graswalle sal ook baie gewild wees soos by Shelley Beach."
"Manaba is 'n baie besonderse plek, sy ligging is weg van die gewoel en beskik oor die rustigheid wat mens nodig het om te ontspan, maar is ook naby aan die gewoel vir mense wat daarvan hou, so ek sal sê twee vlieë met een klap."
"Ek dink Manaba gaan nog baie groei dit is n baie lekker vakansie bestemming. Daar is baie om te sien en doen en almal is so vriendelik asof julle mekaar al jare ken."
"Try out the Pumphouse Bar where you will enjoy good food at reasonable prices and live music and dancing on Saturdays."
"Nie baie besienswaardighede nie, maar 'n baie rustig plek, vriendelike mense. 'n Heerlike plek om te rus, maar ook genoeg afleiding omdat dit naby groot strande is. Sal enige tyd weer soontoe gaan."
"Seker een van die grootste trekpleisters, is die pad wat teen die kus afloop, waar 'n mens veilig en gemaklik kan stap."