Verified Reviews
Nxuba (Cradock)
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Nxuba (Cradock)
Rated 3.9 out of 5 based on 203 reviews.
"Die dorp het nie die bekoring wat 'n mens van so 'n geskiedkundige dorp sal verwag nie."
"Die paaie in die dorp is vol gate. Baie vuil wanneer jy die dorp verlaat aan die suide kant."
"Die dorp is erg vervalle en die strate is in 'n toestand en baie moeilik rybaar met klein karretjies. Letterrlik dongas in teerpaaie in dorp en tussen huise. Water nie drinkbaar. Munispale dienste bestaan nie."
"Die dorp word vernietig deur duisende vragmotors wat daardeur ry en die paaie vernietig!"
"Ordered Karoo lamb from Die Wilgers Slaghuis and collected it on our way home. Excellent service and highly recommended Karoo lamb. Will definitely be back."
"Cradock self was onaangenaam vuil, baie slaggate met stukkende paaie - die munisipaliteit doen baie min om die stad te versorg. Die verblyf was goed, maar Cradock teleurstellend."
"Cradock is 'n dorp ryk aan geskiedenis en ou geboue. Ek hoop dit bly beware vir die nageslag."
"Cradock het soveel potensiaal vir die toeristebedryf. Toeriste-inligting is vrylik bekombaar. Dis 'n vriendelike dorp."
"Baie ou geboue om te waardeer. Net jammer dat die dorpspaaie in so ’n haaglike toestand is en dat die vragmotors voor die kerk parkeer wat dit onmoontlik maak om enige foto's te neem. Die Victoria Hotel gee uitstekende kos, wat ’n driegang-maaltyd behels met wonderlike 3 soorte goeie voorbereide vleisstukke en groente."
"Cradock needs its roads to be attended to. The Cradock High and Junior School are perfect examples of what that town should be about. The juxtaposition of excellence with urban decay is staggering."
"Die dorpie het, net soos al die klein dorpies in SA, sy natuurlike skoonheid. Ons het deur die Swaershoek Pass gery en dit was vreeslik mooi om die natuurskoonheid te kan bewonder. "
"Had a meal on old years eve at the Victoria hotel. Outstanding. Amos was friendly told us all about Cradock. Enjoyed mountain zebra park. Will be back."
"Mountain Zebra National Park is ’n moet om te besoek vir die mooiste flora en fauna in die Groot Karoo. Pragtige plekke."
"Daar is nie veel om te doen in Cradock self nie. So vir ons was dit maar net 'n plekkie om te oornag op die langpad terug huis toe."
"Die infrastruktuur, veral straatoppervlaktes benodig dringende aandag."
"Cradock het definitief 'n kant wat baie interessanter is as wat mens dink met die deur ry slag. Sal meer tyd daar kan deurbring."
"A stunning town with a bit of history. Next time we may spend a bit more time here to check it out."