Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"Great walks and swimming. Beautiful golf course. Shops good. Definitely more enjoyable out of school holidays when it’s not so busy."
"Hermanus is 'n heerlike toeristebesteming, waar jy kan ontsap terwyl jy die branders hoor."
"Dit is 'n rustige omgewing met baie privaatheid vir onvergeetlike kuiers. Sentraal geleë vir die wat wil uitwyk na kuierplekke en winkeltjies."
"Pragtige dorpie met die mooiste wit strande, blou see, hawe waar ons die groot pylsterte gesien het en die beste dienste gekry by restaurante en definitief die beste draairoomyse. "
"Pragtige omgewing wat definitief 'n kuier werd is. Gasvrye mense en Elim moet besoek word en ons ondersteuning kry!"
"Just love the Overberg with its rolling hills and wide-open farmlands and beautiful fresh country air. It is our favorite country destination when we need a break from living in Cape Town."
"Hermanus is een van die beste toeristebestemmings. Ons kuier gereeld daar, maar dis die eerste keer dat ons daar slaap. Wat 'n juweel van' n plek!"
"Ek is mal oor Struisbaai en die restaurant by die hawe se seekos is fantasties."