Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"Very quaint, quiet little town with the most friendly people. Lovely view from Pili Pili Restaurant."
"Pearly Beach is koud in die winter en die weer is baie onvoorspelbaar, maar dis 'n lekker kuierplek."
"Bereikbare naweekbestemming as gevolg van goeie paaie en ligging. Natuurtoerisme wat nie gekommersialiseer is nie."
"'n Bestemming wat verkwikking vir die siel bring, met alles wat jy in 'n groot stad sou kry om jou verblyf 'n belewenis te maak."
"Highly recommend Swellendam as a travel destination. Beautiful mountains and the town holds everything that you would need."
"Baie mooi dorp en gewoonlik heelwat om oor 'n naweek te doen. Ongelukkig was ons daar tydens level 4 lockdown en kon nie te veel rond beweeg nie."
"Voel impak van beperkings, veral restaurante. Mense vriendelik. Interessante winkeltjies. Spar soos 'n Woolies binne, het my beïndruk."
"Infanta is vir seker 'n groot aantrekkingskrag vir hengelaars en watersportliefhebbers."
"Interesting village, lovely walks and exceptionally friendly and helpful local residents."
"Ongelooflike mooi natuur en so baie om te doen! Vir seker 'n bestemming om weer en weer te besoek!"
"Lekker plekke om te besigtig. Alle winkels en restaurante is daar, asook die mark, walviskyk en die geleentheid om net lekker te stap en die uitsig te geniet. 'n Baie goeie area om bietjie weg te breek van die gejaag van die stad en sy gewoel."
"Greyton het oral ons hondjie geakkommodeer. Ons waardeer dit baie. Ons hondjie is deel van ons gesin. Vriendelike mense oral in Greyton. Greyton is 'n pragtige dorpie sal weer daar kom kuier."
"Authentic, quaint little town, offering a lovely range of restaurants and activities for visitors, relatively close to Cape Town. Locals are friendly and welcoming."
"Inwoners by vriendelik en behulpsaam. Bankteller probleem, naaste banktellers was op Riversdal en toe ons deurry was die dorp se krag af en al die banktellers het nie gewerk nie."
"Love going to sleep and waking up with the sound of the waves. Perfect getaway."