Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"Pragtige ongerepte natuur. Ontspannend en baie rustig. Hier kan jy werklik rus en ontspan. Baie klein dorpie, weg van die woelige stad."
"A lovely town to go to unwind and enjoy the quietness that comes with a pitstop town. Ideal place to unwind and enjoy all the town has to offer."
"Die pragtigste dorp, met soveel lekker eetplekke, die berge is superspesiaal. Ons kom weer."
"Pragtige dorpie. Besoek gerus die grot en geniet heerlike middagetes by die Arniston Hotel. "
"Getroude pare moet te alle tye dubbelbeddens kry, en nie twee enkel beddens soos wat ek en my man gekry het nie."
"Pragtige omgewing met 'n lieflike uitsig oor die berg en stapafstand van die see."
"Baie lekker plek om kuier. Alles is loopafstand. Eetplekke en winkels is nog tot laat oop."
"Het nie geweet dat Onrus 'n lekker swemstrand loopafstand van Sandbaai het nie. Al die pad Hermanus toe gery."
"Aviento sal ek vir enige iemand aanbeveel. Dit was lekker rustig, netjies en die gasvrou baie oulik. "
"30 minutes from Herman's and 1 hour 30 minutes from Pearly Beach. Make sure you have a car that can travel off road and you will have a great vacation."
"Pragtige dorpie met baie winkels en galerye. Mooi uitkyk punte oral oor die see."
"Agulhas het iets van alles, dis naby Struisbaai wat 'n lekker strand het. Sal definitief aanbeveel."