Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Country Cottages"Ouwêreldse bekoring met vriendelike en behulpsame inwoners. Die plaaslike inwoners probeer jou nie uitbuit omdat jy 'n vakansieganger is nie. Dis nog veilig om in die strate te stap."
Joubertina, Sarah Baartman District
Krugers Kraal Stone Cottage"Baie oulike dorp. Iets van als. Alles wat mens nodig het, veral as jy uit die stad se gejaag wil kom."
Aston Bay, Sarah Baartman District
Houtboschbaai No 1"Rustig, klein en naby genoeg aan Jeffreysbaai."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Meerkat"Oulike, pikante dorpie. Dis een van daai plekkies wat almal ten minste een keer in hul lewens behoort te besoek."
Summerstrand, Sarah Baartman District
32 Summerseas"The best beach to visit. Also for me the safest compared to other cities. The beaches are clean and the water is nice and warm."
Greater Addo, Sarah Baartman District
Addo African Home, Restaurant and Safari"We loved Addo Elephant Park. Great animal sightings."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman District
Friedenheim"Pragtige omgewing. Alles wat jy nodig het is beskikbaar. Jy ontspan werklik daar, want dit is baie rustig en mens vertrap mekaar nie."
St Francis Bay, Sarah Baartman District
The Tin Shack"Winkels en restaurante is baie nabygeleë vanwaar Tin Shack is en strande ook."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Meerkat"Nieu-Bethesda is 'n klein juweel en absoluut die moeite werd om te besoek. "
Clarendon Marine, Sarah Baartman District
8 Abalone Place"Affordable accommodation with adequate facilities for a family with children."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Starry Nights Guest House"My love story with this little town continues. Always explore Miss Helen's vision, but also go eat the lamb roast at Waenhuis and pop in for a church service on a Sunday morning. Just because. And don't forget the platter at Two Goats and rugby at Ramstal, whether you watch sports or not! "
St Francis Bay, Sarah Baartman District
3 Main Royal Port St Francis"Dit is 'n unieke plek met sy eie karakter. Ons sal beslis weer hiernatoe kom om te ontspan."
Marina Martinique, Sarah Baartman District
Kingston Place 08"Idilliese vakansiebestemming, veilig, vriendelik. Lieflike uitkyke op die meer. "
Paradise Beach, Sarah Baartman District
Charlotte At Paradys Strand"Rustige, mooi omgewing. Skoon area en voel na veilige omgewing. "
Port Alfred, Sarah Baartman District
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Lekker bootrit op Kowierivier. Lekker viseetplek naby Pick 'n Pay. Naby pynappels en Pick n Whistle. Ons het vir 'n dag Addo-olifantpark toe gery en dit was perfek."
Cape St Francis, Sarah Baartman District
Seal Point @ Cape St Francis"So 'n mooi en rustige dorpie. Ook lekker dat dit so veilig was."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Pollok Beach Guest Lodge"Dit is 'n veilige area waar jy kan op die strand loop of hardloop. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Villa D'Oropa"Dis pragtige plek, net 'n jammerte die wind kan mens wegwaai. Andersins is dit een van ons gunsteling plekke om vakansie te hou."
Walmer, Sarah Baartman District
Albert Road Garden Guesthouse"Walmer as sulks sien ek nie as 'n toeristebestemming nie, maar dit is ideaal geleë t.o.v. die groter Port Elizabeth toerisme-area."
Bluewater Bay, Sarah Baartman District
Pilbra Beachfront Self-catering Apartments"A very quiet area but perfectly situated."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Behalwe al die padwerke en verbeteringe in en om die dorp, glad nie sleg nie."
Bluewater Bay, Sarah Baartman District
Annie's Selfcatering Accommodation"Isolated area but has a beach and river mouth. Not much in way of amenities."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Country Cottages"Net die plek wanneer mens van die gejaagde stadslewe wil wegkom. "
Wavecrest, Sarah Baartman District
Améri Place"Behalwe die baie swak toestand van die paaie, is dit 'n baie netjiese en skoon woonbuurt."