Verified Reviews
South Coast Whale Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in South Coast Whale Route
Rated 4.6 out of 5 based on 2480 reviews.
Onrus, South Coast Whale Route
@ The Owl Rock"Ons kuier gereeld op Onrus en dit bly een van ons lekkerste plekke om te besoek."
Onrus, South Coast Whale Route
Robin's Nest"Genoegsame afstand van die gewoel van Hermanus middedorp met gerieflike geriewe binne loopafstand."
Franskraal, South Coast Whale Route
Ridge Road"'n Stukkie paradys, heerlik vir ver stap of draf. Die weer was uitstekend toe ons daar was!"
Kleinbaai, South Coast Whale Route
xxxxxxxxxxxxxxxxxx"Lieflike klein stranddorpie met alle inkopiegeriewe net 'n klipgooi weg. Lekker sentrale ligging om die omgewing te verken."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Bietou"Oulike dorp waar ons kleintyd vakansie gehou het. Besig oor die naweke en vakansiedae wat seker nie in almal se smaak sal wees nie."
Pringle Bay, South Coast Whale Route
Sugarbird House"Baie aangename plek was al verskeie kere daar."
Betty's Bay, South Coast Whale Route
Fijnbos Manor"Die Porter tuin 'n moet om te besoek , aanbeveel deur Phabion by Fijnbos Lodge en Spa."
Sand Bay, South Coast Whale Route
Huis Ludwijk"Die area is baie mooi en rustig nou nie baie tyd daar spandeer was by 'n troue by Hemel en Aarde."
Onrus, South Coast Whale Route
Huisie Vol Liefde"My most favourite destination for a beach holiday since I was very young. Love being close to Hermanus and Hemel en Aarde valley."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Kleinmond Panorama Holidays"Baie mooi dorpie teen 'n pragtige kus. Baie vriendelike en aangename inwoners. Tennis-, rolbaan- en jukskeibane. Baie baby aan ander kusdorpies."
De Kelders, South Coast Whale Route
Sea Star Lodge"Total peace and quiet, away from the crowds, really relaxing and special."
Kleinmond, South Coast Whale Route
A1 @ Swartrivier Studio"Mooi skoon, rustige dorpie sonder water probleme."
Voëlklip, South Coast Whale Route
Casa Del Mar 214"Pragtige omgewing. Dit was vir ons lekker dat dit net so 'n entjie uit die besige gedeelte van Hermanus is. Dit is opvallend hoe skoon die dorp is. Sal beslis weer hier wil vakansie hou."
Voëlklip, South Coast Whale Route
Bergsig Akkommodasie"Al die blyplekke is heerlik naby die see - so mens kan lekker see toe stap as jy in Voëlklip bly!"
Betty's Bay, South Coast Whale Route
Rustic Beach Cottage"Slegs 'n vakansieplek, met baie verskillende huise, min met see uitsig. Geen egte dorpie nie en die besighede wat daar is, is wydverspreid en uiteenlopend. Egter pragtige berge, mooi groen en aangename klimaat vir die wat met wind kan saamleef."
Sandbaai , South Coast Whale Route
Sandbaai Woonstel"Lekker sentraal en met die nuwe mall so naby hoef mens nie eens ver te ry vir jou daaglikse inkopies nie."
Betty's Bay, South Coast Whale Route
Vlei Studio"Nes mens hartsmense kry, dink ons Betties is 'n hartsplek."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Milaruso Self-catering House"A quaint village with a nice character."
Sandbaai , South Coast Whale Route
Endstraat 70"Lieflike plek. Beslis die moeite wers om te gaan besoek."
Sandbaai , South Coast Whale Route
Light 'n Airy"Veilig en rustig. Ons het gestap vanaf Sandbaai tot by Onrus se strand. "