Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Stellenbosch Central

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Stellenbosch Central

Rated 4.6 out of 5 based on 195 reviews.

Die Boord, Stellenbosch Central

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"Die Boord is 'n rustige en mooi woonbuurt."

Stellenbosch Central

Vilaroux

"Stellenbosch is 'n ongelooflike skoon en netjiese dorp en het 'n fantastiese warm en gemoedelike atmosfeer met al sy kuierplekkies en koffiewinkels met tafels buite. Cater 100% vir toerisme en baie lekker plek om te kuier, was ideaal vir die Woordfees. Sal Stellenbosch vir seker weer besoek. "

Die Boord, Stellenbosch Central

Curious Giraffe

"Nice little shopping mall close to the Curious Giraffe. "

Stellenbosch Central

Bastmolen Holiday Flat

"It's a great holiday destination for socialites. Young people will enjoy the buzz since the University is at the centre of it all. "

Stellenbosch Central

Escape to 205

"It is a good place for unwinding."

Die Boord, Stellenbosch Central

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"Netjies en stil voorstad. Met 'n klein winkelsentrum waar jy alles kan kry wat jy dalk vergeet het."

Stellenbosch Central

Roosenwijn Guest House

"Loopafstand van restaurante en winkels fantasties."

Stellenbosch Central

Bastmolen Holiday Flat

"Stellenbosch Sentraal is 'n baie besige area met baie aktiewe naglewe."

Die Boord, Stellenbosch Central

Eikepark Self Catering

"Dis 'n pragtige, boom- en blomryke woonbuurt."

Die Boord, Stellenbosch Central

Besigheim

"Heerlike still en rustige area vir verblyf."

Stellenbosch Central

#Restmycase

"Hier en daar was dit nogal vuil in die openbare areas. "

Die Boord, Stellenbosch Central

Artist Flat

"Baie netjiese woonbuurt naby middedorp en hoofroetes."

Stellenbosch Central

Ryneveld Lodge

"Pragtig. Ek kom weer."

Stellenbosch Central

The Vibe Dorp Street

"Enige jongmens se droom."

Stellenbosch Central

ZebetsView

"Veilig, rustig en netjies."

Stellenbosch Central

Laanhof

"Ons het my dogter geneem om Stellenbosch Universiteit te besoek. Ons is gaande oor die ligging, veiligheid en algemene gevoel van veiligheid wat die gebied bied. Dis beautiful en maklik bereikbaar vanaf die lughawe."

Stellenbosch Central

Avemore Eikehof No 2

"Fantastiese atmosfeer! Vol lewe!"

Stellenbosch Central

The Vibe Dorp Street

"Shhhhhhh, moenie vir te veel mense vertel nie - dis erg spesiaal."

Stellenbosch Central

Avemore Eikehof No 2

"Baie veilig om rond te stap en die geskiedkundige geboue te besoek. Oral skoon en netjies. Baie sekuriteit gesien. Baie straatkafees en kuierplekke om jouself te geniet. Alle kommoditeite is binne loopafstand."

Die Boord, Stellenbosch Central

Besigheim

"Rustige en veilige woonbuurt, naby die hoofroetes."

Die Boord, Stellenbosch Central

Besigheim

"Pragtige tuine en rustige boord!"

Stellenbosch Central

Parfait at Jan Catz

"Heerlik, ontspanne plek met baie om te sien en te geniet. Voel baie veilig."

Stellenbosch Central

Escape to 205

"Probeer gerus Kraakvars Restaurant vir eg SA-geregte en bier."

Page
Showing 1 to 30
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!