Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 2618 reviews.
"Ek self was nog nooit in Vaalwater nie, dit was my eerste keer. Met al die reën was als lowergroen. Prentjiemooi plek en omgewing. Sal beslis weer besoek. Dis waar my siel rus kan vind. "
"Ek is mal oor hierdie gebied. Sal weer en weer in daardie omgewing gaan kuier."
"Die dorp is in 'n baie slegte toestand en vervalle. Daar is 'n winkelsentrum, Modimolle Mall, maar neem eerder alle kruideniersware saam. Dit is onveilig om daarheen te gaan."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Rustig in die Bosveld - Snuifpeul"Ons het ongelooflik baie diere gesien. Die mark Saterdagoggende was so interessant, die mooiste leerhandsak gekoop. Die resturante het die heerlikste atmosfeer. Wil sommer vir my 'n huis koop daar."
"Die Waterberge het altyd sy eie bekoring met die pragtige, rustige bosveld-atmosfeer en ons kom keer op keer terug, veral na Mabalingwe."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Vir Altyd"Roads not great in wet weather. Shop at entrance incredibly overpriced."
"Die dorpie self lyk maar goor. Maar daar is baie mooi en lekker plekke in die omgewing."
"As jy hou van die Bosveld, kuier jy by baie lekker in die Waterberg."
"Die dorp het die basiese wat jy mag nodig kry, maar jy gaan nie soontoe om in die dorp uit te hang nie."