Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 2618 reviews.
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Bigfoot 248 Mabalingwe"Mabalingwe Nature Reserve is ongelooflik met alles wat mens nodig het. Sal beslis binnekort weer terug wees!"
"Nice place indeed. I so wish all B&Bs around Phumuza could join hands to at least make a tar road so it could be easy reaching their place safely. You can't travel comfortably if you don't drive SUV."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Rustig in die Bosveld"Leeupoort Vakansiedorp, kan dalk net 'n vriendeliker persoon aanskaf in die kafee en die nodige kennisgewings opsit in terme van die restaurant."
"As jy 'n natuurmens is en die bosveld wil geniet is dit die plek om te gaan."
"'n Beeldskone omgewing met ongelooflike uitsigte en wild omtrent orals te sien. Definitief 'n omgewing om meer te besoek en te verken."
"Pragtige natuurskoon, naby die groot stede. Baie om te sien en doen."
"Die omgewing en Bosveldvoël- en dierelewe was 'n heerlike Bosveld-ondervinding."
"Huge potholes in the roads, as everywhere else in the country. Resorts are run-down and show evidence of decay. The beauty of nature makes the trip worthwhile."
"Waterberg has a lot of relaxing places, a refreshing awesome places like Mabalingwe."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Savanna"Ons geniet elke oomblik in die bos. Die wild beweeg vry tussen die wonings. Wild soos koedoes, zebras en ander kleiner boksoorte word gereeld opgemerk."
"Ken nie die deel so goed nie, eerste keer wat ons in die rigting gegaan het. Was baie beïndruk hoe mooi en groen dit in daardie deel van Limpopo lyk."
"Ek hoop regtig dat Waterberg sy identiteit behou in die toekoms, want dit is wat dit spesiaal maak. "
"Weather is perfect. Everything you need is close by. Crime is less and people are friendly."
"Vaalwater is 'n piepklein dorpie waar daar nie veel aangaan nie. Interessant om deur te ry."