Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 2618 reviews.
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Linda se Plekkie"Leeupoort is 'n regte bosveldwegbreekplek met baie diere om te sien. Mens sien altyd diere as jy rondry in die oord/bosveld. Die plek is netjies en word mooi onderhou. Die wildreservaat kan net nie met 'n gewone kar besoek word nie a.g.v die paaie."
"Marekele Nasionale Park net om die draai van Laura Wildlife. Baie mooi natuur met klomp berge en bosse."
"Maak seker dat jy van tyd vergeet wanneer jy die Waterberge besoek, tyd is glad nie 'n faktor nie. En ontspan en geniet elke oomblik."
"Die natuur rondom Thabazimbi is baie mooi en Marakele Nationale Park was 'n belewenis."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
148 Kameeldoring"Ons sal weer in die dorp bespreek, maar baie verder weg van die groot pad af."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
LaPumba"Paaie kan net bietjie opgeknap word. En winkel is vrek duur. Sal dalk aanbeveel om soos mense uit te vat na Uitkyk toe."
"Ek het dit nog altyd 'n area van geleenthede gevind. Dit is vir seker die juweel in die gebied en bied verskeidenheid."
"Die kombuiskaste kan bietjie laer geplaas word. My vrou kon nie die boonste rakke bykom nie. Verder net lekker."
"This is the type of place to go to for relaxation when you are from the city."