Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 2618 reviews.
"Pragtige bosveld in malariav-rye gebied wat dit baie gesog vir somerbesoeke maak wanneer die veld ook baie mooi is, met al die tipiese wildspesies."
"Het egter nie baie die omgewing verken nie, maar dit blyk dat daar baie te doen is in die area. "
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort"Alhoewel Leeupoort 'n baie lekker bestelling is, is dit meer van 'n gemeenskap as 'n toeristebestemming"
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Mabalingwe Itaga 619"Paaie was bietjie 'n uitdaging weens die baie reën, verder geen klagtes."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Rustig in die Bosveld"Verseker 'n heerlike Bosveld plek om batterye te gaan herlaai."
"Waterberg is baie goed. Zebula Golfbaan in goeie toestand. Zebula se hotel en diens baie swak."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Leeupoort Cottage 826"Baie dankie dit was die moeite werd. Sal weer besoek."
"As jy net wil oornag en die opvoedkundige sessie bywoon kan ek dit aanbeveel. Verder kan jy net braai en swem. Daar is geen verdere aktiwiteite om te doen nie."
"Hou van die plekkie. Hier grootgeword. Naby vir benodighede as jy moet ry."
"Vaalwater is 'n klein dorpie maar daar is baie besienswaardighede! Beslis die moeite werd om daar te gaan bly in 'n mooi lodge."