Successfully reported

Verified Reviews

West Coast

All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast

Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.

Saldanha, West Coast

Nel's Nest

"Dit is 'n baie mooi dorpie, minder goed om te gaan doen as plekke naby Kaapstad, verder baie rustig en sal goed werk vir families."

Yzerfontein, West Coast

Net Reg

"Pragtige plek."

Saldanha, West Coast

Nel's Nest

"Groot trekpleister vir toeriste. Pragtige strand. Veilig vir kinders om te swem onder toesig. "

Jacobs Bay, West Coast

Jacobsbaai Self-catering

"Oulike en rustige dorpie."

Dwarskersbos , West Coast

Onstukihemel

"Baie oulike, klein dorpie."

Port Owen, West Coast

Joan's Place

"This was our first visit to Port Owen and we thoroughly enjoyed the long weekend. A visit to the Marina and Charlie's Brew is a must. Loved watching the anglers at Laaiplek as well."

Jacobs Bay, West Coast

Onse Plekkie

"Rustig vir die siel."

Lamberts Bay, West Coast

Altyd Tuis

"Restaurants very limited. Not many options."

Paternoster, West Coast

Hart-se-Punt

"Paternoster is my gunsteling plek na laas naweek."

Langebaan, West Coast

Seemansrust, Langebaan 9-sleeper

"Rustige omgewing en pragtige strand. Veilig en toeganklik vir kinders."

Saldanha, West Coast

Nel's Nest

"Stil en rustige Wes-Kaapse dorpie."

Paternoster, West Coast

Harvest Moon

"Paternoster is klein genoeg om 'n wegbreek van die gedruis te beleef. Die mense is vriendelik en behulpsaam."

Lamberts Bay, West Coast

Vannewes

"Vir die persoon wat lekker wil gaan rus en kop skoonmaak, is Lambertsbaai die plek. Immers daar gebore en sal altyd my wortels daar gaan optel. "

Elands Bay, West Coast

Elandsbaai Woonstelle

"A really small little town with almost no shops etc. but perfect if you're looking for time out."

Port Owen, West Coast

Rest at No 10

"Redelik sentraal geleë om die Weskus te verken."

Langebaan, West Coast

Speelhuis

"Lekker om vakansie te hou."

Paternoster, West Coast

Paternoster Hotel

"Die WP se Paternoster lyk soos Griekeland se Mykonos en is goed ingerig vir toeriste. Goeie verblyf, veilig, strate goed bygehou en lekker eetplekke."

Yzerfontein, West Coast

Atlantic Dream

"Bly een van ons gunsteling wegbreekplekkies."

Port Owen, West Coast

Rivertime Lounge

"Dit is 'n klein dorpie en nie veel om te doen nie, so indien jy rustigheid en 'n wegbreek van die gejaag kort - besoek gerus Port Owen!"

Velddrif, West Coast

At Home Self-catering

"Ideaal vir rustige vakansieverblyf."

Langebaan, West Coast

Speelhuis

"Raak minder aantreklik soos tyd aanstap, vanweë oorbevolking en digtheid van behuising. Die intieme kusdorp-gevoel is finaal weg. "

Paternoster, West Coast

Seekat on Malmok

"Lekker vakansiedorpie, het verlief geraak op die dorpie. Sal beslis weer kom."

Hannas Bay, West Coast

Duifieklip

"Nooit geweet dat Hannasbaai so 'n mooi strand is nie en so mooi strandhuise op die see het nie. Baie beïndruk"

Langebaan, West Coast

Captain's Cabin

"Pragtige, rustige en mooi dorp."

Paternoster, West Coast

Paternoster's De Oude Muragie

"Paternoster is 'n regte droomdorpie, goed geleë tussen soveel mooi plekke en naby Weskus Mall as mens aankope wil doen. Jammer net dat die crime so 'n probleem is, maar andersins was dit net 'n voorreg om daar te kon wees."

Langebaan, West Coast

Golfers Retreat

"Dis 'n pragtige omgewing en net wat mens nodig het om weg te kom van die stad se gejaagde lewe. Pragtige plek. "

Page
Page 208 - Showing 6211 to 6240