Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Altyd 'n baie goeie plek om na te gaan. Langebaan het aktiwiteite as 'n gesien, 'n couple en self net as individu om weg te breek en baie om te doen. Sal beslis weer terug gaan na Langebaan. "
"Die dorp is heerlik stil en skoon. Lekker om bietjie weg te kom van die stad se gejaag. Sal definitief weer teruggaan Dwarskersbos toe in die toekoms. "
"Baie rustige area. Lieflike uitsig oor die strandmeer. 2-3 minute se ry na strand en ander besighede."
"Ons het min tyd gehad om die dorp en omgewing te verken, maar dit wat ons kon sien was interessant. Die broeikolonie van malgasse was 'n aangename verrassing."
"Yzerfontein sien ons weer. Ek hoop net nie die mall wat in aanbou is vat iets weg van die dorpie se persoonlikheid nie. "
"Ek het grootgeword aan die Weskus en is lief vir die plek. Die mense is baie vriendelik en mens voel baie tuis."
"Daar is nie baie vir die kinders om te doen nie so my voorstel is dat hulle kyk na so iets veral buite seisoen."
"Jy moet dit self ondervind. Daar is nie woorde nie. Twee nagte is te kort. Die tyd vlieg verby."