Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Not much to do in Lambert's bay, however, it was enjoyable for a relaxing time away from city life."
"We were lucky to see whales while feasting at Muisbosskerm and enjoying amazing sunset views. We will definitely return with the rest of the family. "
"Jacobsbaai is 'n prag-Weskusdorpie wat jou verras wanneer daar telkens nog 'n stukkie seestrand en 'n volgende baai op jou wag. Stil, stylvolle eenvoud en nie-kommersieel."
"It's a beautiful place with a gentle kind of vibe with a safe environment for the kids and a short ride to the beach, even a circle for the cycling buffoons. "
"Pragtige dorpie. Vriendelike mense. Meer blootstelling rakende restaurante en winkeltjies. Teleurgesteld in diens by restaurant langs sportsklub."
"Gas vriendelik, het 'n Swiss en 'n Duitser ontmoet wat so baie Engels met my gepraat het dat my Engelse lugtyd opgeraak het en ek het begin hakkel."
"Beautiful environment. You leave determined to come back. It's a beautiful place even for couples with children as well as whole families. I loved it. "
"What a gorgeous little dorpie with everything to offer that is the West Coast, worth a visit!"
"Ek is mal oor Paternoster. Dit is die beste plek om weg te kom van die stad en die strand daar is altyd rustig. Daar is soveel om te sien en doen, maar die rustigheid van die dorp maak dit die perfekte plek om die seelug in te skep en so bietjie te kuier. "
"Die mooiste, skoonste en veiligste strand. Was nog nie by andere nie, maar wat ek sover gesien het is goed."
"We loved staying in Langebaan. It is a beautiful town. Unfortunately, the wind can be a bit of a problem and something to keep in mind - but on a good weekend, it's a feast."
"Paternoster is 'n baie mooi dorp en het al vreeslik uitgebrei. Dis net jammer vir die mense wat so bedel en kreef probeer smous. Dit gaan op die ou end maak dat mense nie meer daar wil gaan kuier nie."
Britannica Heights, West Coast
Journey's End"Fantastiese uitsigte en sonsondergange. Bietjie vêr van die see af, nie altyd 'n uitsig oor die see van meeste van die eiendomme nie. Konstante wind. "