Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Rustige kusdorp en ideaal vir wegbreek vanuit die gewoel van die stad."
"Dit was verkeerde tyd van die jaar, so ons kon nie die buitelug ten volle benut en geniet nie. Behoort lekker te wees om in die somer teen die see te stap."
"Hemel op aarde! Jy kan rustig wees, of besig bly. Daar is genoeg opsies om dit 'n lekker wegbreek te maak vir alle persoonlikhede. 'n Moet as jy 'n kunsliefhebber is."
"Hierdie was ons eerste, maar nie laaste besoek aan dié pragtige dorp nie! En ons is mal oor die artisan bakery!"
"Lovely break away from the business of the city and close enough to numerous sights to see."
"Klein plekkie met baie te doen. Baie eetplekkies, baie om te sien en te doen. Voel so 'n rukkie of jy in 'n ander wêreld is."
"Asemrowend mooi en een van die veiligste bestemmings om in vakansie te hou. Die rustigheid en vriendelikheid van die inwoners is aansteeklik. Pragtige dorpie."
"Die plek het baie potensiaal. Dit makeer dringende opgradering as 'n toeristebestemming."
"Safe and friendly neighbourhood. Did not actually get to explore much but would be happy to visit again and give the river activities a go."
"Die reuk van die visfabrieke kan nogal erg wees as mens nie daaraan gewoond is nie."
"Sal nie weer daar gaan kuier of aanbeveel nie. Sal liewer na Strandfontein gaan. Dit het 'n beter indruk op ons en vriende gemaak."