Successfully reported

Verified Reviews

Witsand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Witsand

Rated 4.6 out of 5 based on 672 reviews.

Witsand

Seehuisie

"Lieflik weggesteek, en nie oorontwikkel of sonder persoonlikheid nie. Lieflike dorpie!"

Witsand

Die Opstalletjie

"Definitely recommend Witsand."

Witsand

Seehuisie

"Baie stil en rustige dorpie, maar met vriendelike mense. Kan dink dat dit baie besig sal wees oor vakansietye."

Witsand

Mooi Hawe

"Restaurant on the beach needs a bit of cleaning. Food was great, but a good cleansing will do the place good. Especially the fish tank as well."

Witsand

Bem Vindo

"First visit to Witsand, it is very pretty, people are friendly, will definitely visit again soon!"

Witsand

Seehuisie

"Beaches are nice and warm, friendly people, wonderful experience. "

Witsand

Die Opstalletjie

"Pragtige dorpie."

Witsand

Ferdi-Sue Accommodation

"'n Hengelaar se droom."

Witsand

Kaiha

"Rustige klein dorpie met vriendelike mense."

Witsand

Suzys Accommodation

"Rustige dorp, veral as jy die natuur en mooie monding van die rivier wil geniet of as jy wil rus en stap en die natuur geniet. Net nog 'n plek in ons mooi land om te besoek."

Witsand

Kuiergat

"We loved every minute of our stay."

Witsand

Ferdi-Sue Accommodation

"'n Wonderlike plekkie. Altyd 'n plek in my hart vir Witsand."

Witsand

Beachfront Self-catering Accommodation

"Dis 'n aangename vakansiedorp indien jy rustigheid verlang."

Witsand

Seehuisie

"Lieflike dorpie, weggesteek van die wêreld en ideale plek om na toe te ontsnap as gesin vir kwaliteittyd!"

Witsand

Ferdi-Sue Accommodation

"Dis 'n baie mooi plek en rustig."

Witsand

Kannie Waggie

"Lieflike rustige kuierplek en die mense is baie gaaf!"

Witsand

Barnacles

"Sal weer kom."

Witsand

Cozy Cottage

"Baie rustige, skoon dorp met vriendelike inwoners. Sien julle weer volgende jaar."

Witsand

Duinesee

"Gaan eet gerus by The Anchorage Beach Restaurant and Bar in Witsand tydens jou besoek. Baie goeie diens en liplekker kos, met 'n uitsig! "

Witsand

Blue Bayou at the Breede River Lodge

"Tyd staan stil hier. Heerlike ontspanne vakansie. Pragtig."

Witsand

Ferdi-Sue Accommodation

"Wide and open space with lots of things to see. Weather played along and friendly people."

Witsand

Barnacles

"Dit is uit en uit die moeite werd om die area te besoek en die area rondom te besoek. Die pond & Infanta... Wow! Ons beplan 'n Desembervakansie op die pond - dit is 'n moet! Al wat sleg is, is die grondpad tot by die pond."

Witsand

Barnacles

"Witsand is 'n rustige kusdorpie. Die strande is asemrowend. "

Witsand

Cozy Cottage

"Witsand is reg vir die familie wat wil ontspan. "

Witsand

Oloitokitok

"Kan 'n inkopiesentrum (mall) in plek bring."

Witsand

@ The Whales

"Witsand verkies ek enige tyd."

Witsand

Langs die BreeSee

"Rustige vriendelike dorp."

Witsand

Die Opstalletjie

"Baie stil en rustige plek. 'n Plek waar jy nog kan loop op die strand sonder om oor jou skouer te loer, waarlik 'n lieflike plek met 'n uitstekende klimaat ook."

Witsand

Blue Bayou at the Breede River Lodge

"Ons het heerlik by The Anchorage restaurant geëet."

Witsand

Blue Bayou at the Breede River Lodge

"Die mense is almal baie vriendelik! "

Page
Page 13 - Showing 361 to 390