Verified Reviews
Yzerfontein
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Yzerfontein
Rated 4.7 out of 5 based on 1417 reviews.
"For us Yzerfontein is just our best place to go on holiday. We had a home at Yzerfontein some years back, so we have wonderful, happy memories of Yzerfontein."
"Yzerfontein is 'n pragtige skoon en rustige kusdorp met 'n lang kuslyn en pragtige branders. Dit nie meer 'n klein stranddorp nie, maar is tog weg van die stadsgewoel."
"My eerste besoek daar en slegs een aand oorgebly - sal graag weer die omgewing besoek."
"If you are looking for a quiet area just to relax then Yzerfontein would be a great destination."
"Dorp en strand baie mooi, skoon en netjies en die nuwe winkelsentrum, in aanbou, sal 'n groot aanwins wees vir die dorp."
"Yzerfontein is die perfekte wegbreek. Daar is soveel om te doen in en om die dorpie. Behalwe vir die lieflike strand, waar jy kilometers ver kan stap, is die dorpie nog nie so groot, dat jy van die rustigheid verloor nie. Mens voel veilig en kan net skoene uitskop en ontspan."
"Yzerfontein lyk nou soos 'n upmarket high-density behuisingsprojek, maar die permanente inwoners is vriendelik en gasvry, die natuur is asemrowend, daar is interessante stappies en oulike winkels en restaurante. "
"Skoon lug en pragtige see-uitsig. Net die beste om die gemoed te kalmeer na 'n besige jaar."
"Pragtige dorpie. Vriendelike mense. Meer blootstelling rakende restaurante en winkeltjies. Teleurgesteld in diens by restaurant langs sportsklub."
"Yzerfontein sien ons weer. Ek hoop net nie die mall wat in aanbou is vat iets weg van die dorpie se persoonlikheid nie. "
"Maar 'n slegte ondervinding in die dorp se sentrale restaurant. Baie duur vir sulke klein porsies. Kelners benodig opleiding."
"My eerste keer in Yzerfontein, maar was vriendelik verras. Pragtige en rustige seedorpie. "