Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Die hele ervaring van Strand was ongelooflik al het die wind onplesierig gewaai die hele tyd, maar dit het ons nie gekeer om die plek te verken en te geniet nie."
"Baie plekke om te besoek en te sien. Die rooi bus en Uber is betyds en betroubaar."
"Dit is 'n pragtige skoon familie vriendelik omgewing en die mense daar is baie gaaf."
"Die strate is baie nou en beknop. Kan nie al die verkeer met spitstyd hanteer nie."
"Baie naby aan alles en pragtige uitsig van Tafelberg en Robbeneiland en het die pragtigste strand. "
"Goeie ligging, met winkels en restaurante beskikbaar. Net vir inligting: Die onderdak parkering is nou R50 per dag."