Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
Port Edward, Escape From Durban
Big Fish Seaside Cottage | Sleeps 10 in 5 Bedrooms"Baie besienswaardighede in die omgewing van Port Edward."
"Salt Rock was wonderlik, baie aktiwiteite om te doen en die strand was baie lekker met daai getypoel."
"Die Suidkus is nie meer wat dit was nie, as gevolg van die vuil water en munisipale gebrek."
"Persoonlik was St. Lucia as 'n geheel vir my 'n teleurstelling. Vandat ek 6 jaar oud was het ons jaarliks St. Lucia besoek, en die dorpie is glad nie meer soos dit was nie. Die strate is besoedel met bedelaars, en taxi's met klipharde musiek, strate lê vol rommel. Sommige winkels en restaurante se staff is bot en onvriendelik, vir 'n buitelandse toeris dink ek dit sal 'n skok wees. Ek het ook gevind dat pryse uitspattig duur was ongeag die winkel of eetplek. Cape Vidal staff offer nie meer padkaarte nie, asook die padaanwysingsbordjies vir afdraaipaaie, is onsigbaar. Die badkamers was haglik. Selfs die natuurlike lewe word stadig maar seker weggejaag na stiller areas. Die strande bly die heel mooiste met visse wat saam met jou swem en die snorkelgeleenthede. Die verskeie voëls wat jou wakker sing soggens. Die mooiste handkunswerke wat lokaal verkoop word."
"Perfek vir my, ek hou nie van mense om my nie. Dit was perfek. Dit is 'n pragtige deel van die wêreld."
"Goeie dinge: Margate is 'n pragtige plek, uitstekend vir 'n seevakansie. Die dorp is groot genoeg dat jy alles kan kry wat jy nodig het, maar tog voel dit soos vakansie. Die swemstrande was redelik skoon met lifeguards en fasiliteite. Ek het veilig gevoel, alhoewel mens maar altyd versigtig moet wees. Minder goeie dinge: Daar is tekens van verval, en plek-plek is die dorp vuil. Die skade veroorsaak deur vloede van 'n jaar terug is steeds sigbaar, met skade aan die infrastruktuur nog nie ten volle herstel nie."
"Book well in advance for any holiday to not pay more than your budget allows. Go eat at Hops and enjoy the view!"
"Klein dorpie en baie veilig. Kan te voet deur die hele dorpie loop wat wonderlik was! Verbaas oor hoe baie plastiek rommel rondgelê het en die pynappels wat net op 'n hoop gegooi word, het vreeslik begin stink. Dalk meer aandag daaraan gee om area skoon te hou."
"Margate het baie agteruit gegaan. Strande was baie vuil en die paaie baie baie sleg."
Port Edward, Escape From Durban
Dolce Far Niente"Ons het nie regtig Port Edward die dorpie besoek bie, wel by Ship Wreck restaurant gaan eet, baie lekker. Die omgewing het baie plekkies om te ontdek, van 2 heerlike koffieplantasies met klein restaurante, heerlike gholfbane om die hoek, strande wat veilig en skoon is. Ons het 'n heerlike vakansie gehad."
"Die probleme rondom die kraanwater en besoedelde seewater het veroorsaak dat 5 van die 6 van ons maagprobleme gehad het, al het ons net bottelwater gebruik."
"St Lucia has so much to do. From visiting local game reserves, beaches, fishing, horse riding, bird watching, lovely restaurants, hippo/crocodile cruises, nature walks and peace!"
Hibberdene, Escape From Durban
Miami Vakansie Woonstel"Hibberdene is altyd 'n gunsteling van ons akkommodasie."
Richards Bay, Escape From Durban
Hillton Manor Guest House"Relaxing atmosphere and friendly people."
Port Edward, Escape From Durban
Eight Palms"I personally prefer Leisure Bay, Trafalgar and Southbroom."
"Margate is one of my favourite holiday destinations, was there 3 years ago and I felt like a little girl in a candy store when I came back in December. There's so much to do and I will definitely be coming back soon."