Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"San Lameer has everything for young and old alike. It is really a wonderful place."
"Buite seisoen gegaan, maar dit was stil en met omtrent geen mense op die strand nie, meestal wagte. "
"Sekuriteit was puik en die restaurante was ook bekostigbaar en die kos van goeie gehalte."
"Been there several times before. Love the place. The restaurant and stores are very convenient. Tranquil beaches. Great for a getaway from the hustle and bustle of the city. "
"Ons kan dit in een sin opsom: Ons sou nie omgegee het om permanent daar te kon bly nie."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Flamboyant 10"Fantasties. Cape Vidal is die beste en moet nie die ski boot club vergeet nie. Die lekkerste pizza wat ek nog geëet het, lamb curry pizza met sambals!"
"Kan nie regtig baie uitwei oor Ladysmith nie. Ons het baie laat die aand daar aangekom en is weer baie vroeg die volgende oggend daar weg."
Pietermaritzburg North, KwaZulu-Natal
Logos Guesthouse"Baie maklik bereikbaar, maar miskien nie goed genoeg vir die kieskeurige reisiger nie."
"Vir die wat belangstel in die geskiedenis en Boereoorlog is dit 'n goeie bestemming en sentraal om al die geskiedkundige plekke te besoek. Die dorp is pragtig en beslis 'n besoek werd."
"Manaba strand was stapafstand en baie netjies en skoon met skoon toilette. Baie lekker swemstrand."
"Uitstekende plek indien jy 'n rustige wegbreekvakansie met die gesin wil geniet."
"Strate is skoon en ons het baie bejaarde mense gesien stap. Die strand was skoon, veilig en glad nie besig nie. Die restaurante se kos was van top gehalte en daar is baie om te doen. "
"Enjoyed it with the hole in the wall. Also spent much time at Compensation beach and Chaka's Rock beach, beautiful experience with the colourful fish that swim with you in the tidal pool."
"Die enigste negatiewe kommentaar is dat die strate het nie almal name nie. Dit maak dit moeilik om 'n plek te soek. Vryheid is verder goed uitgelê en die mense is baie vriendelik."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Flamboyant 17"Oulike dorp met netjiese, skoon omgewing, goeie besighede, veral die Goue Piesang Box. Lekker eetplekke met goeie diens. Kan lekker rus en die omgewing geniet."