Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"Daar was ongelukkig 'n moord op 'n plaas in Bonnievale dieselfde aand wat ons daar gebly het. "
"Struisbaai sal ons vir seker weer sien en sal ons toekomstige vakansieplekkie wees. Ons is mal oor Struisbaai."
"No where was Witsand marketed as a fishing town. Definitely not a beach town. To windy. "
"Verseker van genot en rustigheid. Baie om te doen en om te kan ontspan. "
"Ek sal dit voorstel aan almal. Pragtige kusdorpie met uitstekende pad, reëls en mense."
"Besoek Witsand as jy lekker wil baljaar in die see en klein kindertjies het wat daarvan sal hou om in die poeletjies te speel. "
"Was heerlik by die see en om op die mees suidelike punt van ons kontinent te staan."
"Pragtig! Mooiste skoon dorp en pragtige see-uitsigte. Lekker eetplekke en perfekte vakansiebestemming. "
"Heerlike area vir kinders. Steeds redelik veilig en 'n plattelandse gevoel. Strand is pragtig en daar is heerlike restaurante."
"Die winkeltjies is redelik goed toegerus. Vir vars groente ens. is Heidelberg en Swellendam naby genoeg. Die mense is vriendelik en die area pragtig en veilig. "