Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 2618 reviews.
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Mabalingwe Itaga 619"Kuier altyd lekker by Mabalingwe. Bietjie teleurgesteld dat bykomende motors by die Kalahari Oasis nie werklik "ou" motors is nie. Dit pas nie in daar nie, maar die ander veranderinge wat aangebring is soos die swembad (was nog in aanbou met ons vorige besoek) is baie oulik."
"Must stop at Marakele Animal Sanctuary before experiencing the majestic Marakele National Park."
"Jammer dat die getalle van diere afneem. Het steeds heelwat gesien maar beslis minder diere as 5 jaar terug. Die paadjies in Mabalingwe is nogal in 'n swak toestand. Sal goed wees as dit so nou en dan herstel kan word."
"Waterberg is a great place and there's alot of things that need time to explore them. Surely I will return for December holidays. The vibe that side is good."
"Mooiste natuurskoon ooit. Skoonste lug om in te asem. Stilste stil. Dit was wonderlik."
"We went on a game drive which was very enjoyable as was the predator feed."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Leeupoort Cottage 826"Dit is 'n pragtige plek in die bosveld en daar is volop staproetes en wild om te sien. Alom 'n goeie naweek gehad behalwe vir die water wat die hele dag af was Saterdag."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Leeupoort Boshuis"Geld gewys is dit die moeite werd en om jou siel te vul met die skoonheid van die natuur."