Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Lambertsbaai is die plek om te wees. Ek sal dit voorstel aan enige person wat 'n kuierplek soek."
"I simply love Langebaan. The location is perfect and the beach is so beautiful and clean and not over crowded."
"A peaceful fishing village but if you expecting more than total relaxation and the beach, then it's probably not the place for you. "
"Die basiese benodigdhede kan jy sommer op die dorpie kry en as jy regtig meer benodig, is Velddrif om die draai. Die plaaslike restaurantjie bied ook goeie waarde vir geld. "
"Die mense is baie vriendelik en behulpsaam en daar is heelwat restaurant om van te kies. Ek en my dogter was in die week daar en die meeste mense het gewerk en ons was so effe onseker waar ons veilig kon swem en op die strand lê ─ ek sou graag wou sien dat veilige strande vir swem of sonbrand duidelik aangewys word."
"Die eenvoudige vissersgemeenskap-bekoring gemeng met moderne gemak en ontwikkeling is definitief 'n wenresep. Heerlik gekuier by 'n paar verskillende watergate en die kunselement is uiters gepas. Hier kan jy definitief doen waarvoor jy lus is. Van niks tot alles."
"So lekker om te sien dat paternoster nou ook 'n brouery oop het en dat paternoster so 'n mooi klein dorpie op sy eie is, maar ek sal weer binnekort kom kuier."
"The very bad experience with the house definitely impacted negatively on Saldanha's image as travel destination."
"Yzerfontein lyk nou soos 'n upmarket high-density behuisingsprojek, maar die permanente inwoners is vriendelik en gasvry, die natuur is asemrowend, daar is interessante stappies en oulike winkels en restaurante. "