Verified Reviews
Wild Frontier
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Wild Frontier
Rated 4.6 out of 5 based on 3542 reviews.
"Marloth bied 'n heerlike bederf vir 'n natuurliefhebber. Ek sal wel graag wou sien dat slegs inheemse plante in die tuine toegelaat word."
"They can work on the roads, it's a bit rough on some streets. Overall we enjoyed our time."
"Marlothpark se paaie is nie in 'n baie goeie toestand nie. Daar kan regtig aandag aan dit gegee word."
"Marloth Park is a great place, especially if you are from a busy place like Johannesburg and you need some peace and quiet. Long drive, but its worth it. Wish the permanent residents were friendly to visitors, but we did meet some lovely people and great improvement since the last time I was there in 2015."
"Marloth Park is such a gem. You can buy bails of grass, pellets for your resident animals and they will deliver fresh, divine milk tart and pastries from the local shop and it's just friendliness wherever you go."
"Marlothpark se waterpark is baie lekker vir die kinders en gesin. Die winkeltjies het die basiese goedjies wat mens nodig het. Marloth is beslis 'n heerlike plek om jou vakansiebestemming te maak."
"Great area with various budget options - close proximity to the Kruger is a bonus."
"Went to Marloth every year for a couple of years now. Everything is always well planned, best place to get away in nature."
"You on the border of the Kruger Park & Mozambique, if you going for a long period of time, plan some trips out of town."
"Veilige area met baie wild wat vrylik tussen die huise rond beweeg. Die huise is lekker afgesonder en privaat. Die Krugerwildtuin en Komatipoort is ook net om die draai."
"Seker maar verstaanbaar, maar daar is baie konstruksiewerk aan die gang in die park en dit verwilder baie van die diere tussen die huise waarvoor Marloth eintlik bekend is. En nie eens gepraat van hoe duur hulle is nie, LOL. "
"Elkeen wat Marlothpark besoek neem rustigheid van die natuur saam huistoe, bewaar dit vir ons nageslag."
"Dit is nou al die tweede keer wat ons daar kuier en dit bly nog besonders met die eenhede so weggesteek in die bos en die diere wat so naby kom - dit maak dit 'n buitengewone kuiertjie. Ons sal beslis weer wil gaan."
"Ons eerste kuier en beslis nie die laaste nie. Verlief geraak op die plek!"
"Diere is mak en kom tot op die stoep. Ongelooflike ervaring. Bouers het geraas en oornag op site langs ons. Dink alle bouers moet 16:00 van sites af wees. Ons het maar gedurende die dag rondgery, maar van 16:00 wil mens die rustigheid ervaar."
"Marloth is stil en alles is beskikbaar teen 'n bietjie hoër, maar dit is nie so erg nie. Daar is plek vir uiteet en ander winkels wat jy kan besoek sonder om die park te verlaat."